EK KOOP EN HOU (HODLING)

deur GameKyuubi 2013/12/18open in new window

Ek het daardie titel twee keer getik omdat ek geweet het dit was die eerste keer verkeerd. Steeds verkeerd. w/o.

Meisie is uit na 'n lesbiese kroeg toe, BTC stort in een WAAROM KOOP EN HOU EK? EK SAL JOU SÊ HOEKOM.

Dit is omdat ek 'n slegte handelaar is en ek WEET EK IS 'N SLEGTE HANDELAAR. Ja julle goeie handelaars kan die hoogtepunte en die laagtepunte pit pat piffy wing wong wang net so raaksien en 'n miljoen dollar maak, verseker, geen probleem nie, maat.

Net so is die swak hande soos O NEE DIT DAAL EK GAAN VERKOOP he he he en dan is hulle soos O JINNE MY GAT as die SLIM handelaars wat WEET WAT DE FOK HULLE DOEN weer terugkoop maar weet jy wat? Ek is nie deel van daardie groep nie. Wanneer die handelaars terugkoop, is ek reeds deel van die markkapitaal, so RAAI WIE JY VERKUL? Daghandelaars, NIE MY nie~!

Daardie spotgesprekslyne wat sê "O, JY MOES VERKOOP HET" JA, WERKLIK? EK MOES WERKLIK VERKOOP HET. EK MOES OOMBLIKKE VOOR ELKE VERKOOP, VERKOOP HET EN OOMBLIKKE VOOR ELKE KOOP, GEKOOP HET, MAAR WEET JY WAT? NIE ALMAL IS SO KOEL SOOS JY IS NIE.

Jy verkoop net in 'n beermark as jy 'n goeie daghandelaar of 'n illusie kuberkleuter is. Die mense tussenin hou.

In 'n nulsom-speletjie soos hierdie kan handelaars net jou geld neem as jy verkoop.

Vertalers
Armand Cronje

Ondersteuners
Undisclosed #1